Geloofstoerusting

Hier volg 'n lys van oudio opnames soos dit hier in die gemeente gelewer is wat verband hou met verskillende
temas met die oog op geestelike verryking. Jy kan self daarna luister of iemand anders aanmoedig om ook
daarna te luister. Op hierdie manier kan jy self geestelik verryk word en ook ander mense help om verryk
te word.
Jy kan aanlyn daarna luister of dit aflaai op jou eie rekenaar. Om 'n opname af te laai, kliek op die "luister" fasiliteit en nadat die lêer in jou oudioprogram oopgemaak het, kan jy dit vandaar aflaai op jou rekenaar met die fasiliteit wat jou mediaspeler bied.
(Behalwe waar anders aangedui, is die lesings deur dr Martin Lazenby aangebied).
|